Korean Air

Korean Air
대한항공
大韓航空
Daehan Hanggong
IATA ICAO Roepteken
KE KAL KOREANAIR
Gestig1946 (as "Korean National Airlines")
Eerste vlug1969
Hoofspille
Fokusstede
LojaliteitsprogramSKYPASS
AlliansieSkyTeam
Vlootgrootte158
Bestemmings129
HouermaatskappyHanjin Group
SitkamerKAL Lounge
HoofkantoorGonghang-dong, Gangseo-gu, Seoul, Suid-Korea
SleutelpersoneCho Yangho (Voorsitter & HUB)
Webwerfhttp://www.koreanair.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Korean Air Lines Co., Ltd. (IATA: KE, ICAO: KAL) handeldrywend as Korean Air, is die vlagdraer en grootste lugredery van Suid-Korea, met sy hoofkwartier in Gonghang-dong, Gangseo-gu, Seoel, Suid-Korea.

Korean Air se internasionale passasiersafdeling en verwante filiaalvragafdeling bedien saam 130 stede in 45 lande, terwyl die binnelandse afdeling 20 bestemmings bedien. Dit is een van die top 20 lugrederye in die wêreld in terme van passasiers vervoer en is ook onder die top internasionale vraglugrederye.

Incheon Internasionale Lughawe dien as Korean Air se internasionale spil. Korean Air het ook 'n satelliet-hoofkwartier op Incheon. Dit is aangewys as Asië se beste lugredery deur "Business Traveler"-lesers in 2012. [1]

  1. Tatiana Rokou (13 Desember 2012). "Seoul voted "Best International Meetings Destination" for 2012" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2017. Besoek op 18 Februarie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy